Video scenes shots:

Watch the video:

URL:
Embed:

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Other videos by this author:

Oranje, blanje blou Oranje, blanje blou
Posted by: benstof

Video duration: 242 seconds

Liedjie oor die land. Aag ja, dieselfde storie, wat ons mis, hoe 'n wonderlike land ons einklik het, en gewerk het om hom te kry waar hy nou is.

Related: african, afrika, afrikaans, artist, benstof, girls, land, liedjie, liefde, meisies, musician, nuut, oorspronklik, song, south, suid

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Die Vlag Die Vlag
Posted by: benstof

Video duration: 155 seconds

Liedjie oor die situasie in die land, die gevoel onder van die mense, die beweging. 'n Waarneming van wat aangaan. Die effek wat dit op my het. Iets patrioties.

Related: afrika, afrikaans, afrikaner, artist, ben, benstof, kunstenaar, liedjie, new, nuut, nuwe, sing, song, songwriter, suid

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Nuwe Vryheidslied Nuwe Vryheidslied
Posted by: benstof

Video duration: 259 seconds

Gedig deur George Weideman, 'Die reenboog het verdof, Madiba'. Getoonset deur my, ek het 'n wysie gehad vir 'n liekie oor Nelson, en die woorde pas toe goed saam met die tune.

Related: africa, afrika, afrikaans, apartheid, geweld, madiba, mandela, nelson, south, suid, vryheid

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Die Boere Die Boere
Posted by: benstof

Video duration: 178 seconds

Liedjie wat ek geskryf het in 2004. Maar so gesit en dink aan hoekom ons die laaste paar jaar so hard kuier in Pretoria, Hatfield, en ook die res van die land. Ek dink ons voel iets waarvoor ons so hard gewerk het word van ons af weg gevat.

Related: afrika, afrikaans, afrikaner, artist, ben, boere, kunstenaar, liefde, musician, new, nuut, pretoria, sing, song, songwriter, suid

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Dame Dame
Posted by: benstof

Video duration: 210 seconds

Liedjie geskryf so 3jaar terug, en die inspirasie was van 'n vriendin wat ek al vir jare ken, van laerskool af, Erna. Nou is dit meer 'n algemene 'song' met 'n leke wysie wat ek laaik, maar dit was die aanfanklike inspirasie.

Related: afrika, afrikaans, dame, kitaar, kunstenaar, liedjie, nuwe, song, suid

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Die Republiek Die Republiek
Posted by: benstof

Video duration: 118 seconds

Liedjie wat ek geskryf het, so 4jaar gelede, toe ek in matriek was in Pretoria, goeie tye, afrikaanse musiek het toe begin kwaai optel, en dit het my ook aangesteek, dit was die dae tussen, koos kombuis en kurt darren, as jul weet wat ek bedoel, dit was so oorskakeling, tussen, diep afrikaanse musiek, tot, pomp treffers

Related: afrikaans, ben, boere, kitaar, kunstenaar, leker, liedjie, musiek, nuut, nuwe, pretoria, republiek, sing, singer, song

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Die Liewe Heksie Die Liewe Heksie
Posted by: benstof

Video duration: 157 seconds

Liedjie geskryf vir 'n paar spesiale girls. 'No hard feelings'. Elke ou het maar net 'n paar girls in sy lewe wat hom al kwaai gespeel het. Hulle is soos heksies! Leker man!

Related: afrika, afrikaans, afrikaner, artist, ben, benstof, kunstenaar, liefde, musician, new, nuut, nuwe, sing, song, songwriter, suid, talent

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Hakskoen Hakskoen
Posted by: benstof

Video duration: 268 seconds

Song oor 'n onnodige struweling wat gewoonlik in 'n verhouding ontstaan as gevolg van klein, sinelose goedjies

Related: africa, african, afrika, afrikaans, ben, benstof, kunstenaar, liefde, love, song, south, verhouding

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Die Gevoel Die Gevoel
Posted by: benstof

Video duration: 216 seconds

Song vir 'n girl, nie 'n spesifieke een nie, maar meer 'n droom girl. Net 'n leke beskruiwing van haar en dit wat sy doen, en hoe sy dit doen...

Related: afrikaans, artist, ben, kunstenaar, liedjie, liefde, new, nuut, nuwe, sing, song, songwriter

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Werk my gat af Werk my gat af
Posted by: benstof

Video duration: 174 seconds

song oor man wat vir 'n vrou werk, en opie ou end is dit die moeite werd...

Related: af, afrika, afrikaans, benstof, dutch, gat, hollnands, liedjie, liefde, nederlands, netherlands, south, suid, werk

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Glimlag Glimlag
Posted by: benstof

Video duration: 198 seconds

Song oor 'n ou wat nog wil kuier en excitement in sy lewe soek, maar sy girl hou hom vas, heeltyd by die huis, kyk dvds saterdae aande waneer die hele dorp 'n lekker tyd het...

Related: african, afrika, afrikaans, artist, ben, benstof, girls, liedjie, liefde, love, meisies, musician, nuut, oorspronklik, song, south, suid

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Die Vlag Die Vlag
Posted by: benstof

Video duration: 189 seconds

Liedjie oor die situasie in die land, die gevoel onder van die mense, die beweging. 'n Waarneming van wat aangaan. Die effek wat dit op my het. Iets patrioties.

Related: afrika, afrikaans, afrikaner, artist, ben, benstof, kunstenaar, liedjie, new, nuut, nuwe, sing, song, songwriter, suid

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Januare Januare
Posted by: benstof

Video duration: 191 seconds

Liedjie oor die swarte wat vir ons gewerk het op swaeltjie plotte. Regte cool dude, leker!

Related: afrikaans, ben, benstof, kitaar, liedjie, musikant, sing, song, stof, storie, swarte

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Die Manier Die Manier
Posted by: benstof

Video duration: 181 seconds

Sommer 'n 'love song'... 'n eenvoudige liefdesliedjie.

Related: africa, afrika, afrikaans, afrikaner, benstof, liefde, manier, south, suid, verlief

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Bungy from Hhighest place in the world Bungy from Hhighest place in the world
Posted by: benstof

Video duration: 22 seconds

Bloukrans in South Africa, bungy from 216m, and the cord strecth 195m, almost 600ft!

Related: adventure, africa, afrikaans, bloukrans, bungy, extreme, jump, south

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment

Afrikaanse \ Afrikaanse 'girls'
Posted by: benstof

Video duration: 177 seconds

Liedjie oor waar al on ssuid afrikaners sit in die wereld, alles wat ons mis van ons land, en die mooi suida afrikaanse meisies :)

Related: african, afrika, afrikaans, artist, ben, benstof, liedjie, liefde, love, musician, nuut, oorspronklik, song, south, suid

Display Video Comments | Hide Video Comments | Add Comment